UITNODIGING: GEREGTIGHEID, VREDE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT: INTERNASIONALE EN SUID-AFRIKAANSE PERSPEKTIEWE
DIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2015
ONDERWERP: GEREGTIGHEID, VREDE, VELIGHEID EN SEKURITEIT: INTERNASIONALE EN SUID-AFRIKAANSE PERSPEKTIEWE
Op hierdie Versoeningsdag vier die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) die mense van Suid-Afrika.
Openbare ondernemings is in chaos.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) vier Internasionale Menseregtedag wat, ongelukkig, ook die einde aandui van die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld.
Ter herdenking van die Internasionale Dag teen Korrupsie doen die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) ’n beroep op elke Suid-Afrikaner om aan te dring op ’n veelpartystelsel van demokratiese regering wat verantwoordelik is, ’n responsiewe ingesteldheid het en oop is, en ’n regering, privaatsektor en samelewing met ’n benadering van zero verdraagsaamheid teenoor korrupte dade.
Elke jaar van 25 November tot 10 Desember – 16 dae in totaal – kom die wêreld bymekaar om voorspraak te doen vir ’n pandemie wat miljoene vroue en dogters regoor die wêreld raak: huishoudelike geweld.
Die ad hoc-komitee wat aangestel is om die verslag deur die President oor die veiligheidsopgraderings aan sy private woning in Nkandla te oorweeg het die President onthef van enige verantwoordelikheid vir die opgraderings wat nie met veiligheid verband hou nie.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) veroordeel ten sterkste die onlangse uitsprake deur die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV), Julius Malema, waarin hy voorspraak maak vir die besetting van grond.