DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM ZIZI KODWA SE BEDANKING AS PARLEMENTSLID
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Zizi Kodwa se bedanking as parlementslid.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Zizi Kodwa se bedanking as parlementslid.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Pretoria Hooggeregshof se uitspraak in Solidarity Vakbond en Andere teen Minister van Gesondheid en Andere, oor aspekte van die NHI Wet.
Ter erkenning van Mandela-dag het Christo van der Rheede die artikel “A South African case study for international dialogue and solidarity for justice and lasting peace” geskryf.
Die FW de Klerk Stigting het gedetailleerde kommentaar oor die Wysigingswetsontwerp oor gas aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gelewer.
Die FW de Klerk Stigting het ‘n omvattende skriftelike voorlegging aan die Parlement oor die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne ingedien.
Die Nasionale Raad van Provinsies het op 6 Februarie 2024 vergader om te besluit of dit die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement se versoek om verlenging van die kommentaartydperk en openbare verhore wat verband hou met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, sal toe staan.
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die “BELA-wetsontwerp”) het intense debat en ondersoek regoor Suid-Afrika ontlok.
Read this article in English ERODERING VAN TAALREGTE: AFRIKAANS, ONDERWYS EN DIE STRYD OM INKLUSIWITEIT Uitgereik deur die FW de Klerk-stigting op 23/01/2024 Die onlangse