WYSIGINGSWETSONTWERP OOR GAS: FW DE KLERK STIGTING OPPER KOMMER OOR GRONDWETLIKHEID
Die FW de Klerk Stigting het gedetailleerde kommentaar oor die Wysigingswetsontwerp oor gas aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gelewer.
Die FW de Klerk Stigting het gedetailleerde kommentaar oor die Wysigingswetsontwerp oor gas aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gelewer.
Die FW de Klerk Stigting het ‘n omvattende skriftelike voorlegging aan die Parlement oor die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne ingedien.
Die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne, wat poog om wysigings aan te bring aan die wette wat die eksplorasie en ontginning van petroleumhulpbronne beheer, hou verreikende implikasies in vir Suid-Afrika se energiesektor en grondwetlike raamwerk.