Bly ingelig
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.
Maak ‘n verskil!
Suid-Afrika se toekomstige Vryheid, politieke stabiliteit en ekonomiese vooruitgang hang af van die mate waartoe ons in staat is om ons versigtig onderhandelde Grondwet te handhaaf.
2 February 2022 • 18:30
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.
Die FW de Klerk Stigting bevorder en behou FW de Klerk se presidensiele nalatenskap deur steun te bied vir die sake waarvoor hy hom beywer het gedurende sy ampstermyn as president.
Die werk wat aanhoudelik verrig moet word sluit in –
Ondersteuning en bevordering van die Grondwet;
Koestering van verhoudings tussen ons gemeenskappe;
Uitbou van deurgaande kommunikasie tussen gemeenskappe, besigheid, arbeidsektor en die regering;
Samewerking om die probleme van ons gemeeskap aan te spreek.
Mees onlangse nuus en gebeure
Sluit aan by ons gemeenskap
Die FW de Klerk Stigting steun alreeds ons organisasie vir ‘n geruime aantal jaar. Die Stigting ondersteun en bevorder die Grondwet en menseregtehandves. Steun aan organisasies soos Outisme Wes-Kaap help om inklusiwiteit te bevorder asook diversiteit wat aan die hart van ons Grondwet staan asook die bevryding van mense en die spektrum van hul families. Dit is juis sulke opheffing en ontwikkeling van gemeenskappe wat sal bydra tot ‘n gees van samewerking en uiteindelik ‘n beter Suid-Afrika. Ons is dankbaar vir die Stigting en hul werk omdat organisasies soos ons nie net hulpbron-arm is nie maar ook ‘n terkort het aan voorspraak inisiatiewe en ondersteuning van ander organisasies. Ons hoop om ‘n lang en voorspoedige verhouding te handhaaf met die Stigting vorentoe wat gedagtes vorm en die dialog skaaf vir mense wat outisties is.
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.