+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

VERKLARING: STEL OPENBARE GESONDHEIDSORGDIENSTE NOU REG

hospital-foterOp Wêreldgesondheidsdag neem die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) met kommer kennis van die verslegtende toestand van openbare gesondheidsdienste in Suid-Afrika – met inbegrip van staatshospitale, ambulansdienste en ander gesondheidsdienste – wat diegene in Suid-Afrika wat nie enige ander mediese sorg kan bekostig nie, verder benadeel.

Read More »