OPMERKINGS DEUR VOORMALIGE PRESIDENT FW DE KLERK OOR TAFELBAAI-BOULEVARD WAT NA HOM HERNOEM WORD
Mevrou Burgemeester, agbare raadslede, dames, here en dierbare vriende…
Mevrou Burgemeester, agbare raadslede, dames, here en dierbare vriende…
In Julie verlede jaar het FW de Klerk die Raad van die FW de Klerk Stigting ingelig van sy besluit om as Voorsitter van die Stigting se Raad van Trustees uit te tree.
Die FW de Klerk Stigting kondig graag aan dat sy Raad besluit het om die 5de FW de Klerk-welwillendheidstoekenning aan Afrika Tikkun toe te ken.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die besluit van die Stad Kaapstad om Tafelbaai-boulevard ter ere van FW de Klerk te hernoem.
Die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van voorvalle van geweld en ander misdade wat teen buitelandse winkeleienaars in Soweto en elders in Gauteng gepleeg word.
Tydens ’n toespraak op 20 Januarie het FW de Klerk aandag geskenk aan die vrae rondom regionalisme en taalkundige minderhede en die rol wat hulle speel met betrekking tot die huidige krisis in Oekraïne.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die besluit deur die regering om die Internasionale Verdrag oor Ekonomiese, Maatskaplike en Kulturele Regte (ICESCR), wat partye daartoe verbind om hierdie regte te verseker.
Tydens die ANC se glansryke galadinee in Kaapstad verlede Vrydag het President Zuma gesê dat Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap die begin van al Suid-Afrika se probleme was.
25 JAAR SEDERT 2 FEBRUARIE 1990:
DIE BOU EN BESKERMING VAN ’N NIE-RASSIGE GRONDWETLIKE DEMOKRASIE OOR DIE AFGELOPE KWARTEEU