+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

ARTICLE: GEORG-LUGHAWE EN NKANDLA

George airportIn kommentaar wat hy na bewering gister tydens ’n ete gemaak het, het President Zuma glo gevra waarom daar soveel kritiek oor staatsbesteding op sy persoonlike woning in Nkandla is indien die staat bereid was om in 1977 ’n lughawe vir PW Botha in George te bou.

Read More »

ATIKEL: DIE DALAI LAMA SE VISUM EN TERMINOLOGIESE ONNOUKEURIGHEDE

HH FORUM 2000 2013In ’n verklaring wat op 3 Oktober uitgereik is het die President se woordvoerder, Mac Maharaj, “ernstig aanstoot geneem teen die aanval op die Suid-Afrikaanse regering deur die uitvoerende burgemeester van die Stad Kaapstad, me Patricia de Lille”, omdat “sy die regering blameer vir die kansellasie van die 14de Wêreldspitsberaad van Nobelvredespryswenners.”

Read More »

ARTIKEL: ONS NEDERIGE DIENAARS

foter-gigabaMense wat skepties is van die groot regering let soms daarop dat die samelewing lui en ondoeltreffende staatsamptenare kan bekostig omdat hulle, oor die algemeen, min skade aanrig – behalwe dat hulle belastingbetalers se geld gebruik.

Read More »