Die FW de Klerk Stigting – in samewerking met die Konrad Adenauer Stigting – nooi u uit na ons jaarlikse konferensie in Kaapstad.
Na ‘n toespraak deur voormalige president, FW de Klerk, sal die konferensie oorweging skenk aan die volgende:
- 25 jaar sedert 2 Februarie 1990: die bou en beskerming van ‘n nie-rassige grondwetlike demokrasie oor die afgelope kwarteeu
- 25 jaar sedert 2 Februarie 1990: die daaropvolgende ontwikkeling van Suid-Afrika se internasionale beeld en rol
- 25 jaar sedert 2 Februarie 1990: die daaropvolgende ontwikkeling van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte
Sprekers sluit in:
- Voormalige president FW de Klerk
- Voormalige president Kgalema Motlanthe
- Lord Robin Renwick van Clifton KCMG
- Dr Johann Rupert
Datum: Dinsdag, 3 Februarie 2015
Tyd: 08h30 vir 09h00 – 14h30
Plek: Protea Hotel President, Bantrybaai
Koste: Gratis
RSVP: 021 930 3622 | info@fwdeklerk.org
Sitplekke is beperk.
JAARLIKSE KONFERENSIE-PROGRAM 2015
1 file(s) 181.22K