+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

PRESIDENT BEKRAGTIG NGV DAE VOOR NASIONALE VERKIESING

President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (nou Wet) vandag, 15 Mei 2024 kort na 15h00 onderteken. In wat sommige dalk beskou as ‘n laaste poging om ondersteuning vir die ANC te verkry, het die President die hoogs omtrede wet bekragtig, slegs 14 dae voor die nasionale verkiesing.

Read More »

GLOBALE UITDAGINGS IN VERKIESINGSBESTUUR

In hierdie tweede artikel van die Verkiesingsreeks beoordeel Ezra Mendel en Shaun Kinnes, Interns by die FW de Klerk-stigting, wat verkiesingsbestuur is, asook die verskillende struikelblokke wat dit teëkom en moontlike oplossings.

Read More »