DONKER HORISON: DIE ONTEIENINGSWET SAL ALMAL VERARM
Met die naderende implementering van die Onteieningswet, staan Suid-Afrika op ‘n kritieke kruispad, waar die fondasie van sy ekonomie en eiendomsreg onder beleg is.
Met die naderende implementering van die Onteieningswet, staan Suid-Afrika op ‘n kritieke kruispad, waar die fondasie van sy ekonomie en eiendomsreg onder beleg is.
Die FW de Klerk-stigting skets die afwesigheid van duidelike definisies in die Onteieningswetsontwerp en die potensiële implikasies hiervan.
Die Onteieningswetsontwerp, wat onteiening sonder vergoeding wettig, hou ‘n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se ekonomie in en ook vir die mees kwesbares in die samelewing.
Die FW de Klerk-stigting beskou die deurvoer van die Onteieningswetsontwerp deur die NV en NROP as kommerwekkend en herhaal besware teen die Wetsontwerp se bepalings vir onteiening sonder vergoeding, terwyl die gepaardgaande prosedurele onreëlmatighede uitgelig word.
In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.
Die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette is vandeesweek deur die Nasionale Vergadering aanvaar. Ismail Joosub bied insig in die Stigting se standpunt oor die Wetsontwerp.
Die FW de Klerk-stigting omvattende en gedetailleerde besware ingedien oor die Wetsontwerp op Basiese Opvoedingswette aan die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, waarin kritieke grondwetlike oorwegings uitgelig word.
Die Stigting doen ‘n beroep op die Regering om toegang tot veilige drinkwater te voorsien deur te verseker dat wateraanlegte aan die gespesifiseerde behandelings- en veiligheidsvlakke vir verbruik voldoen.
Op Dinsdag, 19 Maart 2024, het die Parlement se tweede huis, die Nasionale Raad van Provinsies, ‘n weergawe van die Onteieningswetsontwerp, wat maak voorsiening vir onteiening sonder vergoeding, aanvaar.