DIE GILAB: UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Die FW de Klerk-stigting skets die probleme en potensiële oplossings vir die GILAB, terwyl dit ook die vordering van die Wetsontwerp van die aanvang tot sy huidige vorm uiteensit.
Die FW de Klerk-stigting skets die probleme en potensiële oplossings vir die GILAB, terwyl dit ook die vordering van die Wetsontwerp van die aanvang tot sy huidige vorm uiteensit.
In ‘n artikel aan die Departement van Binnelandse Sake het voormalige president Mbeki die DHA se Witskrif oor burgerskap, immigrasie en vlugtelingbeskerming gekritiseer, omdat dit ernstige teenstrydighede en weglatings bevat. Publiek deelname aan beleid en wetskepping ontbloot gewoonlik gebreke in wette, wat die vraag laat ontstaan: Is publiek deelname sinvol oorweeg?
Die Wysigingswetsontwerp oor gas is ‘n hernude poging om die regulatoriese raamwerk te wysig wat die gassektor in Suid-Afrika reguleer. Daar bestaan besorgdheid dat die huidige Wetsontwerp nie ooreenstem met óf grondwetlike waardes en regte óf belyn is met nasionale ontwikkelingsdoelwitte nie, veral met verwysing na die beskerming van die omgewing.
Die FW de Klerk Stigting het gedetailleerde kommentaar oor die Wysigingswetsontwerp oor gas aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gelewer.
Die Nasionale Raad van Provinsies het op 6 Februarie 2024 vergader om te besluit of dit die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement se versoek om verlenging van die kommentaartydperk en openbare verhore wat verband hou met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, sal toe staan.
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die “BELA-wetsontwerp”) het intense debat en ondersoek regoor Suid-Afrika ontlok.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die sterk reaksie van die Zondo-kommissie in reaksie op Jacob Zuma se uitsprake dat hy nie ‘n dagvaarding sal
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die sterk reaksie van die Zondo-kommissie in reaksie op Jacob Zuma se uitsprake dat hy nie ‘n dagvaarding sal