Ek wil almal wat hierdie insiatief gesteun het – met inbegrip van baie prominente inwoners van die Kaap – opreg bedank.

Ek wil egter benadruk dat dít nie ’n verering is wat ek gevra het nie – omdat ek nie ter harte oortuig is dat, behalwe een of twee uitsonderings, lewende mense vereer moet word deur geografiese plekke na hulle te noem nie.

Ek is nietemin bereid om die eer te aanvaar – nie namens myself nie, maar namens almal wat my pogings tydens my presidentskap gesteun het om te onderhandel om ’n nuwe, nie-rassige grondwetlike demokrasie vir al ons mense.”

Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting
14 Augustus 2014

Photo credit: 126 Club / Foter /Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivs 2.0 Generic (CC BY-NC-ND 2.0)


Leave a Reply

Your email address will not be published.