+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

VERKLARINGSGR VERWELKOM EN STEUN HELEN SUZMAN­‐STIGTING SE REGSOPTREDE TEEN REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE

helen suzmanDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) verwelkom en steun die Helen Suzman-­stigting se beweerde regsoptrede teen die Regterlike Dienskommissie (RDK), wat ten doel het duidelikheid te verkry oor die prosedure en besluitnemingsproses ten opsigte van die nominasie van persone in regterlike ampte. Dis hoogtyd dat die uitleg van artikels 174(1), 174(2) en 174(6) van die Grondwet in ’n hof getoets word.

Read More »

In die Media

Kliek op die skakels hier onder vir die media se jongste verwysings na die SGR en vir kommentaar oor spesifieke onderwerpe. Vir ‘n volledige lys,

Read More »

Taalbeleid

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte poog om ­‐ sover as moontlik en met ons beperkte hulpbronne in ag geneem ­‐ om hierdie webtuiste beskikbaar te

Read More »

Perskamer

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ‘n aktiewe deelnemer aan die nasionale debat oor grondwetlike aangeleenthede. Die SGR reik gereeld verklarings uit vir publikasie

Read More »

Terme en Voorwaardes

(Weens ons beperkte hulpbronne is nie alle dokumente in Afrikaans beskikbaar nie.  Hierdie dokument is tans slegs beskikbaar in Engels.)   Disclaimer and Terms or

Read More »

Versoek ’n Spreker

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) kan sprekers verskaf om sy werk te bespreek, sowel as onderwerpe met betrekking tot grondwetlike regte en waardes.Hierdie diens

Read More »