Na ‘n toespraak deur voormalige president, FW de Klerk, sal die konferensie oorweging skenk aan die volgende:
- Suid-Afrika op 20: Wat sê die Grondwet oor transformasie
- Suid-Afrika op 20: Die behoefte aan transformasie in die onderwys
- Suid-Afrika op 20: Die behoefte aan transformasie in die arbeidsmark
- Suid-Afrika op 20: Waar is ons op die pad na ekonomiese transformasie
Sprekers sluit in prof Francois Venter, voormalige dekaan van die regsfakulteit, NWU; dr Theuns Eloff, Visekanselier, NWU; Herman Mashaba, voorsitter van die Vryemarkstigting; en Colin Coleman, besturende direkteur van Goldman Sachs International, SA.
Om te RSVP: Telefoon: 021 930 3622 | E-pos: info@fwdeklerk.org
Sitplekke is beperk.
Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting