EENHEID, STABILITEIT, VREDE EN VOORUITGANG VIR SUID-AFRIKA IS NOU VAN KRITIEKE BELANG VIR SUID-AFRIKA
Die Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk-stigting verwelkom die ANC se NUK se oorweging om ‘n Regering van Nasionale Eenheid te vestig.
Die Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk-stigting verwelkom die ANC se NUK se oorweging om ‘n Regering van Nasionale Eenheid te vestig.
Die FW de Klerk Stigting wens alle Suid-Afrikaners ‘n vreedsame verkiesingsdag môre toe.
Die FW de Klerk Stigting stel hiermee sy omvattende beoordeling van partye se optrede en die belyning daarvan met die Grondwet se waardes en Handves van Regte, bekend.
Ismail Joosub, Regsbeampte by die Stigting, ondersoek die kompleksiteite van vrye uitdrukking gedurende die verkiesingstydperk en ondersoek onlangse verwikkelinge soos die FPB se kennisgewing.
Die Stigting is bekommerd dat die BELA-wetsontwerp deur die parlement aanvaar is, aangesien die wetsontwerp die reg op onderwys in ‘n amptelike taal van jou keuse sal aantas.
President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (nou Wet) vandag, 15 Mei 2024 kort na 15h00 onderteken. In wat sommige dalk beskou as ‘n laaste poging om ondersteuning vir die ANC te verkry, het die President die hoogs omtrede wet bekragtig, slegs 14 dae voor die nasionale verkiesing.
President Cyril Ramaphosa het gister, 9 Mei 2024, die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak van 2018 onderteken, ‘n stap wat die FW de Klerk-stigting met diepe kommer beskou.
Hierdie stuk beoordeel onlangse hofuitsprake, verkiesingswette en wetgewende ontwikkelings om hul impak op Suid-Afrika se grondwetlike integriteit te bepaal, sover dit kieswette aangaan.
In hierdie tweede artikel van die Verkiesingsreeks beoordeel Ezra Mendel en Shaun Kinnes, Interns by die FW de Klerk-stigting, wat verkiesingsbestuur is, asook die verskillende struikelblokke wat dit teëkom en moontlike oplossings.