DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM DIE NUWE KABINET-AANKONDIGING DEUR PRESIDENT RAMAPHOSA
Die FW de Klerk Stigting verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van die nuwe kabinet.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van die nuwe kabinet.
Ismail Joosub en Ezra Mendel poog om te evalueer of identiteitspolitiek hierdie verkiesing tot enige verskuiwings in kiesersgedrag gelei het en wat dit vir die toekoms van Suid-Afrika beteken deur na politieke partye se strategieë en die verkiesingsuitslae te kyk.
Shaun Kinnes ondersoek die belangrikheid van kuberveiligheid in die beveiliging van kiesersdata, om vertroue in die integriteit van die verkiesingsproses te verseker en dat kieserspersepsies nie ekstern gemanipuleer word nie.
Die FW de Klerk Stigting wens pres. Cyril Ramaphosa geluk met sy inhuldiging vandag as die president van Suid-Afrika.
Suid-Afrika se 2024 Algemene Verkiesing word gemerk as een van die belangrikste en mees omstrede verkiesings sedert die 1994-verkiesing wat Suid-Afrika se nuwe demokrasie en vryheid ingelui het. Nié net was die verkiesing hewig betwis nié, maar dit was die eerste wat onafhanklike kandidate toegelaat het om te staan.
Daniela Ellerbeck en Ismail Joosub bespreek Suid-Afrika se vorm van plaaslike regering (munisipaliteite) en hoe munisipale rade verkies en saamgestel word, met inagneming van die Grondwet, die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998, asook koalisies se rekord van dienslewering in sekere gebiede.
Die FW de Klerk-stigting verwelkom vandag die parlement se verkiesing van Cyril Ramaphosa as die president van Suid-Afrika.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se verwerping van die uMkhonto weSizwe Party (“MKP”) se dringende aansoek om ’n interdik om die Parlement se eerste sitting komende Vrydag te verhoed.
Suid-Afrika se 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesings het die land se politieke landskap aansienlik verander aangesien geen enkele party ‘n volstrekte meerderheid (meer as 50% van die setels) gewen het nie. Samewerking tussen partye is dus nodig.