+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

VERKLARING: DIE VIERING VAN ’N GEMEENSKAPLIKE ERFENIS

foter-soccer fansHierdie Erfenisdag vier die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) ons gedeelde erfenis: ons land wat aan almal behoort wat daarin woon, ons Grondwet wat ons gemeenskaplike waardes en regte verskans, en die welwillendheid wat deur elke Suid-Afrikaner betoon word wat glo in ’n Suid-Afrika wat verenig is in ons diversiteit.

Read More »