ARTIKEL: VIERING VAN DIE GRONDWET – BESINNING OOR VROUEREGTE
Terwyl ons besin oor Internasionale Vrouedag – wat wêreldwyd op 8 Maart gevier word – is dit nie net belangrik om steeds die prestasies van vroue te vier nie, maar ook om ’n beroep te doen om groter gelykheid.
20 Februarie word wêreldwyd gevier as Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid.
Artikel 25 van die Grondwet, die eiendomsklousule, weerspieël ’n fyn balans tussen die beskerming van eiendomsregte aan die een kant, en openbare belang wat grondhervorming betref, aan die ander kant.
Die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van voorvalle van geweld en ander misdade wat teen buitelandse winkeleienaars in Soweto en elders in Gauteng gepleeg word.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die Noord-Gautengse Hoë Hof se tersydestelling van die Minister van Polisie se skorsing van die Hoof van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (DPMO) – die “Valke” – deur te bevind dat dit onwettig en onregmatig was.
DIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: ONTBYTBESPREKINGSREEKS 2015
Op hierdie Versoeningsdag vier die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) die mense van Suid-Afrika.
Openbare ondernemings is in chaos.