+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

SACHS GROUP SHOT smlDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die tweede in ‘n reeks ontbytbesprekings vir 2015 gehou op Vrydag, 15 Mei 2015. Die Konrad Adenauer-stigting (KAS) ondersteun die reeks.

Regter Albert “Albie” Sachs, voormalige regter van die Konstitusionele Hof, het “Ras, Konflik en die Grondwet” bespreek.       

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.