Vorige Interne
Sarah Marx BSc (Universiteit Stellenbosch), LLB-student (UNISA) “Ek is opgewonde om meer te leer oor die Grondwet, ‘n hoeksteen van ons demokrasie. Ek hoop om
Sarah Marx BSc (Universiteit Stellenbosch), LLB-student (UNISA) “Ek is opgewonde om meer te leer oor die Grondwet, ‘n hoeksteen van ons demokrasie. Ek hoop om
Die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) vier op 25 Mei Afrikadag saam met die res van Suid-Afrika – en die vasteland.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom ’n eenparige beslissing deur ’n volbank regters van die Wes-Kaapse HoëHof wat verhoed dat lede van die Parlement in die Nasionale Vergadering of die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) in hegtenis geneem kan word.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het die tweede in ‘n reeks
DIE GRONDWET EN GOEIE PUBLIEKE LEIERSKAP: BESPREKINGSREEKS 2015
ONDERWERP: DIE MEDIA, DIE GRONDWET EN PUBLIEKE LEIERSKAP
SPREKER: REGTER ALBERT “ALBIE” SACHS
Sluit by ons aan vir die tweede bespreking in ’n reeks van vier geleenthede wat aangebied word deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) en met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).
“Die grondslag van ‘n demokratiese staat is vryheid” – Aristotle
Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Nosiviwe Noluthando Mapisa-Nqakula, het onlangs aangekondig dat die SA Nasionale Weermag (SANW) ontplooi sal word om die SA Polisiediens (SAPD) by te staan om verdere xenofobiese aanvalle te voorkom en onderdruk.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van en veroordeel die voortgesette aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika – waarvan die jongste voorvalle in die provinsie van KwaZulu-Natal uitgebreek het.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van ‘n onlangse mediaberig oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se onwilligheid om die gebruik van Afrikaans toe te laat tydens een van sy vergaderings in Mosselbaai in die Wes-Kaap.