+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

VERKLARING: AANVALLE OP REGBANK ONAANVAARBAAR

gavel smallDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) neem met kommer kennis van die toenemende aanvalle op die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid en doeltreffendheid van die howe deur senior lede van die ANC en sy alliansie-vennote.

Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, beskuldig die Regbank daarvan dat hulle hul magte oorskry en teenstrydigheid skep wat die belang van die staat versus die Regbank betref.

Read More »

VERKLARING: SGR VERWELKOM HOË HOF SE AL-BASHIR-BESLISSING

al-bashir iccDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom die omvattende verduideliking deur Regter Dunstan Mlambo, Regter-president van die Gautengse Afdeling van die Hoë Hof, namens ‘n volbank van die Noord-Gautengse Hoë Hof. In sy beslissing het die Hof die redes verduidelik vir sy vroeër beslissing, waarin hy bevind het dat die Suid-Afrikaanse regering se versuim om die Soedanese President, Omar al-Bashir – in ooreenstemming met sy internasionale verpligtinge – in hegtenis te neem, strydig is met die Grondwet en onwettig is.

Read More »

VERKLARING: REGERING SE VERSUIM OM AL-BASHIR IN HEGTENIS TE NEEM ONWETTIG

al-bashir smlDie Sentrum vir Grondwetlike Regte (die SGR) verwelkom ‘n beslissing deur ‘n volbank regters van die Noord-Gautengse Hoë Hof, waarin die Hof bevind het dat die Suid-Afrikaanse regering se versuim om die Soedanese President Omar al-Bashir in hegtenis te neem – in ooreenstemming met sy internasionale verpligtinge – strydig met die Grondwet en onwettig is.

Read More »