KAN SUID-AFRIKA NOG ‘N GEBREKKIGE TRANSFORMASIEFONDS BEKOSTIG?
Ismail Joosub hersien die departement van handel, nywerheid en mededinging se onlangse voorstel om ‘n transformasiefonds van R100 miljard te stig.
Ismail Joosub hersien die departement van handel, nywerheid en mededinging se onlangse voorstel om ‘n transformasiefonds van R100 miljard te stig.
Ismail Joosub hersien die Wysigingswet op die Registrasie van Aktes en oorweeg of die insameling van persoonlike inligting ingevolge die Wet Grondwetlik geldig is.
Ismail Joosub en Ezra Mendel poog om te evalueer of identiteitspolitiek hierdie verkiesing tot enige verskuiwings in kiesersgedrag gelei het en wat dit vir die toekoms van Suid-Afrika beteken deur na politieke partye se strategieë en die verkiesingsuitslae te kyk.
Die Wysigingswetsontwerp oor gas is ‘n hernude poging om die regulatoriese raamwerk te wysig wat die gassektor in Suid-Afrika reguleer. Daar bestaan besorgdheid dat die huidige Wetsontwerp nie ooreenstem met óf grondwetlike waardes en regte óf belyn is met nasionale ontwikkelingsdoelwitte nie, veral met verwysing na die beskerming van die omgewing.
Die FW de Klerk Stigting het gedetailleerde kommentaar oor die Wysigingswetsontwerp oor gas aan die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gelewer.
Voormalige president FW de Klerk het onlangs ‘n eksklusiewe onderhoud gevoer met die Leier van Môre, Grégoire Roos van die St. Gallen-simposium. Die St. Gallen-simposium
Die Grondwet vervat die waardes, regte en beginsels van die samelewing waarna ons streef, maar steeds sukkel om by uit te kom. Hierdie waardes - met inbegrip van menswaardigheid, die behaling van gelykheid, bevordering van fundamentele regte en vryhede, sowel as nie- rassigheid en nie-seksisme - is van min waarde as die samelewing (en by implikasie, elkeen van ons) dit nie verwesenlik nie. As sulks is werklike en wesenlike gelykheid iets wat ons samelewing op etlike gebiede steeds kortkom. Neem maar toegang tot kwaliteit onderwys- en gesondheidsdienste as een voorbeeld. Die grootste hindernis wat ons samelewing egter in die gesig staar, is nie hoe om gelykheid te verwesenlik by wyse van beleide, programme en wetgewing nie (alhoewel die wyse waarop laasgenoemde dit probeer bereik inderdaad verdere oorweging noodsaak), maar eerder oor hoe om ons eie onderskeie vooroordele te oorbrug. Vir sommige van ons - ongeag ras - is die werklike betekenis van gelykheid iets wat ons steeds ontgaan.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy