FW DE KLERK STIGTING SPREEK KOMMER UIT OOR ONBETAALDE EMFULENI-WERKERS TE MIDDE VAN SALARISBETALINGS AAN GESKORSTE AMPTENARE
Die FW de Klerk Stigting neem met groot kommer kennis van die voortdurende krisis in die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.
Die FW de Klerk Stigting neem met groot kommer kennis van die voortdurende krisis in die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.
Die FW de Klerk Stigting komplementeer die Departement van Binnelandse Sake vir sy sukses om die aansienlike agterstand van 247 500 identiteitsdokument-aansoeke binne net een maand uit te wis.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Pretoria Hooggeregshof se uitspraak in Solidarity Vakbond en Andere teen Minister van Gesondheid en Andere, oor aspekte van die NHI Wet.
Daniela Ellerbeck en Ismail Joosub bespreek Suid-Afrika se vorm van plaaslike regering (munisipaliteite) en hoe munisipale rade verkies en saamgestel word, met inagneming van die Grondwet, die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998, asook koalisies se rekord van dienslewering in sekere gebiede.
Die Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk-stigting verwelkom die ANC se NUK se oorweging om ‘n Regering van Nasionale Eenheid te vestig.
In hierdie tweede artikel van die Verkiesingsreeks beoordeel Ezra Mendel en Shaun Kinnes, Interns by die FW de Klerk-stigting, wat verkiesingsbestuur is, asook die verskillende struikelblokke wat dit teëkom en moontlike oplossings.