LP’s Lê SLEUTELWETGEWING VOOR OOR GRONDWETLIKE WYSIGINGS VIR OPENBARE KOMMENTAAR
Die FW de Klerk Stigting wil die Suid-Afrikaanse publiek se aandag vestig op drie betekenisvolle privaatledewetsontwerpe.
Die FW de Klerk Stigting wil die Suid-Afrikaanse publiek se aandag vestig op drie betekenisvolle privaatledewetsontwerpe.
Die FW de Klerk Stigting wil die Suid-Afrikaanse publiek se aandag vestig op drie betekenisvolle privaatledewetsontwerpe.
Die FW de Klerk-stigting neem met kommer kennis van die regering se voorneme om ‘n gesentraliseerde tussentydse fasiliteit by Vaalputs (Namakwaland) te ontwikkel vir die berging van hoogaktiewe afval.
Die FW de Klerk Stigting se Uitvoerende Direkteur, Christo van der Rheede, het die G20 Intergeloofsforum toegespreek oor die Uitdagings van Ongelykheid: Hoe Ongelykheid Verstaan Word, Uitdagings van Koloniale en Politieke Nalatenskappe.
Amirah Hassim skets hoe Suid-Afrikaanse jeug die las van die Amerikaanse tariewe sal dra, gegewe hul volgehoue hoë werkloosheidsyfer, en stel maniere voor om hierdie las deur diversifikasie te verlig.
1 Augustus 2025 is D-dag vir Suid-Afrika aangesien ‘n dreigende handelskok werklikheid word: die Verenigde State is gereed om ‘n straftarief van 30% op Suid-Afrikaanse uitvoere in te stel. Ismail Joosub stel voor hoe Suid-Afrika onsself kan herkalibreer en teen sulke bedreigings kan beskerm.
Die FW de Klerk Stigting stel sy verslag “Integriteit en Toesig in Suid-Afrika se Wetstoepassing: 1994-2025” vry, wat die ineenstorting van openbare vertroue en aanspreeklikheid in wetstoepassingsagentskappe ontleed – en ‘n gewaagde pad vorentoe uitstippel.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Statistiek Suid-Afrika se voorstel om ‘n nasionale register vir informele en kleinskaalse besighede te vestig.
Sonia Twongyeirwe bespreek die vooruitgang en terugslae wat die stand van Suid-Afrikaanse onderwys in die gesig staar, soos uiteengesit in die 2024 Menseregteverslagkaart.