VRYHEID VAN BEROEP EN ARBEID IN 2024: VOORUITGANG, GEVARE EN BELEIDSVERSKUIWINGS
Sonia Twongyeirwe beskryf die stand van die basiese reg op vryheid van handel, beroep, professie en arbeidsverhoudinge in Suid-Afrika, soos uiteengesit in die FW de Klerk-stigting se Menseregteverslagkaart.