DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM DIE RNE, VERKIESING VAN PRESIDENT RAMAPHOSA
Die FW de Klerk-stigting verwelkom vandag die parlement se verkiesing van Cyril Ramaphosa as die president van Suid-Afrika.
Die FW de Klerk-stigting verwelkom vandag die parlement se verkiesing van Cyril Ramaphosa as die president van Suid-Afrika.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se verwerping van die uMkhonto weSizwe Party (“MKP”) se dringende aansoek om ’n interdik om die Parlement se eerste sitting komende Vrydag te verhoed.
Suid-Afrika se 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesings het die land se politieke landskap aansienlik verander aangesien geen enkele party ‘n volstrekte meerderheid (meer as 50% van die setels) gewen het nie. Samewerking tussen partye is dus nodig.
Die FW de Klerk Stigting se “Suid-Afrika Eerste!” petisie doen ‘n beroep op die nuwe regering (wat nog saamgestel moet word) om uit politieke partye saamgestel te word wat lojaal is aan die Grondwet.
Die Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk-stigting verwelkom die ANC se NUK se oorweging om ‘n Regering van Nasionale Eenheid te vestig.
In hierdie artikel, kyk Daniela Ellerbeck en Ismail Joosub na wat (indien enigiets) die Grondwet sê oor so ‘n koalisie, die gevolge van ‘n dooie punt in die verkiesing van ‘n president en die behoefte aan ‘n regering van Grondwetlike Eenheid.
Die FW de Klerk Stigting wens alle Suid-Afrikaners ‘n vreedsame verkiesingsdag môre toe.
Die FW de Klerk Stigting stel hiermee sy omvattende beoordeling van partye se optrede en die belyning daarvan met die Grondwet se waardes en Handves van Regte, bekend.
In hierdie artikel gaan die Stigting kyk na die ingewikkelde balans tussen politieke regte en wetlike verpligtinge in Suid-Afrika, veral te midde van die omstredenheid rondom oudpresident Jacob Zuma se kandidatuur.