DIE FW DE KLERK STIGTING LEWER KOMMENTAAR OOR KOALISIEWETSONTWERP EN VRA PUBLIEK OM DEEL TE NEEM
Die FW de Klerk-stigting verwelkom die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake Plaaslike Regering: Munisipale Strukture Wysigingswetsontwerp 2024.