HERLEWING VAN BERUGTE GEHEIMHOUDINGSWETSONTWERP
Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is deur die nuwe Parlement herleef. Die Stigting deel president Ramaphosa se voorbehoude oor die wetsontwerp se grondwetlikheid.
Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is deur die nuwe Parlement herleef. Die Stigting deel president Ramaphosa se voorbehoude oor die wetsontwerp se grondwetlikheid.
Die Parlement se Ad Hoc-komitee wat werk aan die Algemene Intelligensiewette Wysigingswet (“die GILAB”), het tot 22 Maart 2024 uitstel ontvang om verslag aan die Nasionale Vergadering te lewer.
Die Parlement oorweeg tans die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette wat ‘n wesenlike bedreiging vir die regte en vryhede van Suid-Afrikaners inhou.
Op 7 Februarie 2024 het die FW de Klerk Stigting sy kommer oor die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette tydens die Parlement se openbare verhore uitgespreek.
Midde al die uitdagings wat die publieke gesondheidssektor ervaar, staar Suid-Afrika ‘n verwarrende teenstrydigheid in die gesig – ‘n Groep van meer as 800 werklose dokters, teenoor ‘n styging in mediese nalatigheidseise in staatshospitale. Hierdie situasie beklemtoon die grondwetlike implikasies van die Nasionale Gesondheidsversekering Wetsontwerp (“NHI”), wat, allesbehalwe ‘n towerstaf, net blyk om die uitdagings wat tans ervaar word, te vererger.
Read this article in English ERODERING VAN TAALREGTE: AFRIKAANS, ONDERWYS EN DIE STRYD OM INKLUSIWITEIT Uitgereik deur die FW de Klerk-stigting op 23/01/2024 Die onlangse
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy