GILAB SOOS AANGENEEM DEUR PARLEMENT: ‘N SUKSESVERHAAL WAT SPRUIT UIT DIE DRYFVEER VAN OPENBARE DEELNAME
Gister het die Parlement ‘n baie herwerkte weergawe van die Algemene Intelligensiewette Wysigingswetsontwerp (‘die GILAB’) goedgekeur – ‘n skitterende voorbeeld van suksesvolle openbare deelname.