KOALISIES ONDER DIE LOEP: PLAASLIKE EN MUNISIPALE BESTUUR IN SUID-AFRIKA
Daniela Ellerbeck en Ismail Joosub bespreek Suid-Afrika se vorm van plaaslike regering (munisipaliteite) en hoe munisipale rade verkies en saamgestel word, met inagneming van die Grondwet, die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 1998, asook koalisies se rekord van dienslewering in sekere gebiede.