+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

View Archived Content

FW DE KLERK-STIGTING DOEN ‘N BEROEP OP FEITGEBASEERDE DIPLOMASIE OOR EIENDOMSREGTE EN LANDELIKE VEILIGHEID DEUR AMBASSADEUR BOZELL

Die FW de Klerk-stigting neem kennis van die aankoms van ambassadeur Leo Brent Bozell III as die Verenigde State se topdiplomaat in Suid-Afrika. As ‘n Stigting wat toegewyd is tot die handhawing van die Suid-Afrikaanse Grondwet en die 1994 Nasionale Ooreenkoms, verwelkom ons die Ambassadeur se verklaarde verbintenis tot ‘n “feite-gebaseerde” beoordeling van die uitdagings wat ons grondwetlike demokrasie in die gesig staar.

Read More »

OMSKEP ONS HANDELSKRISIS SΌ IN ‘N GELEENTHEID

1 Augustus 2025 is D-dag vir Suid-Afrika aangesien ‘n dreigende handelskok werklikheid word: die Verenigde State is gereed om ‘n straftarief van 30% op Suid-Afrikaanse uitvoere in te stel. Ismail Joosub stel voor hoe Suid-Afrika onsself kan herkalibreer en teen sulke bedreigings kan beskerm.

Read More »