DIE FW DE KLERK STIGTING WOON KONFERENSIE DEUR VERKIESINGSHERVORMINGSKONSULTASIEPANEEL BY
Die FW de Klerk Stigting woon die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel se konferensie by oor waarom, hoe en of Suid-Afrika se huidige 100% Proporsionele Verteenwoordiging verkiesingstelsel hervorm, verander of selfs vervang moet word.