DIE FW DE KLERK STIGTING SE STANDPUNT OOR DIE PROBLEME BY NSFAS
Die FW de Klerk Stigting veroordeel die wanadministrasie binne NSFAS, wat direk teenstrydig is met die Staat se grondwetlike verpligting om progressief die reg op verdere onderwys beskikbaar en toeganklik te maak.