’N JAAR VAN KONTRASTE: VOORUITGANG EN TERUGSLAAE IN SUID-AFRIKAANSE ONDERWYS
Sonia Twongyeirwe bespreek die vooruitgang en terugslae wat die stand van Suid-Afrikaanse onderwys in die gesig staar, soos uiteengesit in die 2024 Menseregteverslagkaart.
Sonia Twongyeirwe bespreek die vooruitgang en terugslae wat die stand van Suid-Afrikaanse onderwys in die gesig staar, soos uiteengesit in die 2024 Menseregteverslagkaart.
Geïnspireer deur die Klas van 2024 se onlangse prestasie van ‘n 87,3% Nasionale Senior Sertifikaat-slaagsyfer, duik Ismail Joosub dieper in die uitdagings wat Suid-Afrikaanse jeug in die gesig staar.
Die FW de Klerk Stigting veroordeel die wanadministrasie binne NSFAS, wat direk teenstrydig is met die Staat se grondwetlike verpligting om progressief die reg op verdere onderwys beskikbaar en toeganklik te maak.
Die Grondwet verskans die reg nié net tot basiese onderwys nié, maar ook tot verdere onderwys soos omskryf in artikel 29(1)(b).Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) is een van die instrumente (die redelik haalbare maatreëls) waardeur die staat kwalifiserende studente finansiëel bystaan om ‘n naskoolse kwalifikasie te verwerf.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy