GELEENTHEDE VIR SUID-AFRIKA IN GROEN ENERGIE: ‘N BEGROTINGSPERSPEKTIEF
Siyakudumisa Zicina, Intern by die FW de Klerk-stigting, ondervra Suid-Afrika se beweging vir regverdige energieoorgang (“REO”) vanuit ’n begrotingsperspektief.
Siyakudumisa Zicina, Intern by die FW de Klerk-stigting, ondervra Suid-Afrika se beweging vir regverdige energieoorgang (“REO”) vanuit ’n begrotingsperspektief.
Ezra Mendel poog om die impak van die Verenigde State van Amerika se verkiesing op Suid-Afrika te ontleed, veral gegewe die opkoms van globale geopolitieke spanning.
Die FW de Klerk Stigting nooi u hierdie Menseregtedag uit om te bepaal in watter mate die Handves van Regte se regte en vryhede in die praktyk aan uitvoering gegee word.