DIE FW DE KLERK STIGTING VIER VROUEMAAND, BEKLEMTOON VROUE SE VEILIGHEID VIR VOORSPOED
Die FW de Klerk-stigting wil Suid-Afrikaanse vroue se volgehoue stryd om veiligheid beklemtoon terwyl ons hierdie Vrouedag vier.
Die FW de Klerk-stigting wil Suid-Afrikaanse vroue se volgehoue stryd om veiligheid beklemtoon terwyl ons hierdie Vrouedag vier.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Zizi Kodwa se bedanking as parlementslid.
Suid-Afrika se 2024 Algemene Verkiesing word gemerk as een van die belangrikste en mees omstrede verkiesings sedert die 1994-verkiesing wat Suid-Afrika se nuwe demokrasie en vryheid ingelui het. Nié net was die verkiesing hewig betwis nié, maar dit was die eerste wat onafhanklike kandidate toegelaat het om te staan.
Hierdie stuk beoordeel onlangse hofuitsprake, verkiesingswette en wetgewende ontwikkelings om hul impak op Suid-Afrika se grondwetlike integriteit te bepaal, sover dit kieswette aangaan.