AGOA-UITBREIDING GEE BROODNODIGE GELEENTHEDE VIR SUID-AFRIKA SE EKONOMIE
Die FW de Klerk Stigting doen ‘n beroep op die regering, sakeondernemings en die burgerlike samelewing om die AGOA-verlenging as ‘n geleentheid te beskou om meer permanente, reëlgebaseerde toegang tot globale markte te verseker.