DIE ONTEIENINGSWET, 2024 SE “NUL VERGOEDING” – ONTSTAANSGESKIEDENIS
Daniela Ellerbeck ondersoek die Onteieningswet in ‘n reeks artikels. Hierdie eerste artikel skets die geskiedenis van die Wet.

Daniela Ellerbeck beoordeel die Onteieningswetsontwerp wat president Cyril Ramaphosa onlangs in wet onderteken het.

Op Dinsdag, 19 Maart 2024, het die Parlement se tweede huis, die Nasionale Raad van Provinsies, ‘n weergawe van die Onteieningswetsontwerp, wat maak voorsiening vir onteiening sonder vergoeding, aanvaar.