DIE FW DE KLERK STIGTING DOEN ‘N BEROEP OP DIE PARLEMENT OM ‘N GRONDWETLIK GESKIKTE TEENKORRUPSIELIGGAAM TE SKEP
Die FW de Klerk Stigting het formele kommentaar ingedien oor die Spesiale Ondersoekeenheid se konsep-nasionale raamwerk vir korrupsierisiko en – voorkoming – wat die ongrondwetlikheid van Suid-Afrika se huidige korrupsieraamwerk beklemtoon.