DIE SKADU-EKONOMIE IS NIE ‘N BEDREIGING NIE – DIT IS ‘N ONBENUTTE GELEENTHEID
Ismail Joosub erken dat amptelike arbeidsstatistieke kritieke aspekte van jeugwerkloosheid kan oor die hoof sien, veral binne die informele ekonomie, en dat beide die private en openbare sektore aandag aan hierdie geleentheid moet gee.