VERKLARING OOR STATS SA SE VOORGESTELDE REGISTER VIR INFORMELE BESIGHEDE
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Statistiek Suid-Afrika se voorstel om ‘n nasionale register vir informele en kleinskaalse besighede te vestig.
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Statistiek Suid-Afrika se voorstel om ‘n nasionale register vir informele en kleinskaalse besighede te vestig.
Ismail Joosub erken dat amptelike arbeidsstatistieke kritieke aspekte van jeugwerkloosheid kan oor die hoof sien, veral binne die informele ekonomie, en dat beide die private en openbare sektore aandag aan hierdie geleentheid moet gee.