BEPERKING VAN VERKIESINGSGEWELD DEUR GRONDWETLIKE MAATREËLS
Shaun Kinnes, ‘n intern by die FW de Klerk-stigting, ondersoek die verhoogde intelligensie- en veiligheidsmaatreëls wat in die 2024-verkiesing geïmplementeer is om te verseker dat dit vry en regverdig was.