DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM KONSTITUSIONELE HOF SE WEIERING VAN ZUMA SE VERLOF OM APPÈL
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se bevel wat bevestig dat die publiek vertroue kan hê in die regbank en joernaliste beskerm teen kwelsugtige litigasie wat daarop gemik is om joernaliste te intimideer en stil te maak.