FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM DIE BEKENDESTELLING VAN DIE BURGERLIKE SAMELEWING VERKIESINGSHERVORMINGSRAAD
Die FW de Klerk Stigting is verheug om die bekendstelling van die Burgerlike Samelewing Verkiesingshervormingsraad by te woon.
Die FW de Klerk Stigting is verheug om die bekendstelling van die Burgerlike Samelewing Verkiesingshervormingsraad by te woon.
Hierdie stuk beoordeel onlangse hofuitsprake, verkiesingswette en wetgewende ontwikkelings om hul impak op Suid-Afrika se grondwetlike integriteit te bepaal, sover dit kieswette aangaan.