KONSULTASIEPANEEL VIR VERKIESINGSHERVORMING MAAK VOORLOPIGE AANBEVELINGS BEKEND, DIE FW DE KLERK STIGTING VRA VIR MEER ENKELLID KIESAFDELINGS (ELKs)
Die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel het vandag sy drie voorlopige aanbevelings voorgelê oor hoe Suid-Afrika se huidige 100% Proporsionele Verteenwoordiging verkiesingstelsel vir nasionale en provinsiale verkiesings hervorm moet word en hoe dit die 2029 verkiesing kan beïnvloed.