PARLEMENT AANVAAR BELA-WETSONTWERP
Die Stigting is bekommerd dat die BELA-wetsontwerp deur die parlement aanvaar is, aangesien die wetsontwerp die reg op onderwys in ‘n amptelike taal van jou keuse sal aantas.
Die Stigting is bekommerd dat die BELA-wetsontwerp deur die parlement aanvaar is, aangesien die wetsontwerp die reg op onderwys in ‘n amptelike taal van jou keuse sal aantas.
In die lig van onlangse besprekings rondom die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (“BELA-wetsontwerp”), neem die FW de Klerk Stigting kennis van onlangse bewerings van korrupsie binne sommige Skoolbeheerliggame (“SBL’e”).