FPR KENNISGEWING ULTRA VIRES, STIGTING DRING AAN OP TERUGTREKKING
Die Stigting neem met kommer kennis dat die kennisgewing wat op 22 Maart deur die Rolprent- en Publikasieraad in die Staatskoerant gepubliseer is, blykbaar gebaseer is op ‘n wantoepassing van die Wet en die bevoegdheid oorskry wat deur die Wet aan die FPB verleen is.