HOOGGEREGSHOF-UITSPRAAK PLAAS DUIDELIKE PLIGTE OP DIE WES-KAAPSE REGERING VOOR 2026-SKOOLTOELATINGS
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gelas om besliste stappe te neem om te verseker dat elke leerder in 2026 toegang tot onderwys het.