FW DE KLERK STIGTING ONDERSTEUN APPèLHOF SE SKRAPPING VAN “TEORETIESE” APPèL VAN ROL – HOWE TE OORLAAI OM SAKE VAN GEEN PRAKTIESE WAARDE AAN TE HOOR
Die FW de Klerk Stigting ondersteun die Hoogste Hof van Appèl se weiering om die appèl aan te hoor wat deur die voormalige openbare beskermer, agbare Mkhwebane, gebring is.