FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM SPESIALE TRIBUNAAL SE UITSPRAAK OOR ONWETTIGE R167,9 MILJOEN TENDERTOEKENNING
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Spesiale Tribunaal se uitspraak wat die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit se toekenning van ‘n tender van R167,9 miljoen aan Easyway onwettig en ongeldig verklaar.